kanon
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kánon | kanons |
- ka•non
- (letterkunde) 'n Versameling werke wat wyd beskou word as amptelik of gesaghebbend
- (musiek) Die strenge nabootsing van een stem of instrument deur 'n ander stem
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kanón | kanonne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kanonnetjie | kanonnetjies |
- ka•non
- (militêr) ’n Geskut wat buskruit of ’n ander plofbare stof gebruik om ’n projektiel in ’n nagenoeg reguit baan op die teiken af te vuur
- [D]it hinder hom [Ras] geweldig dat die kanonnetjie so ondoeltreffend is en elke keer ’n bollemakiesie slaan as ’n skoot gevuur word. [3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kanon.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kanon.