gars
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gars |
-
(lêer)
- (plante), (landbou) (kookkuns) 'n Graansoort van die spesie
Hordeum vulgare, wat dikwels as voedsel gebruik word of om bier en ander moutdrankies te maak.
- Vergelyking van verrykte gars, koring, triticale en mielies vir die afronding van vroegspeenlammers. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gars.