Xavier Bettel
Voorkoms
| Xavier Bettel | |
|---|---|
| Eerste Minister van Luxemburg | |
| Termyn 4 Desember 2013 – 17 November 2023 | |
| Monarg | Henri |
| Adjunk | Etienne Schneider |
| Voorganger | Jean-Claude Juncker |
| Opvolger | Luc Frieden |
| Minister van Kommunikasie en die Media Minister van Godsdienssake | |
Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 4 Desember 2013 | |
| Voorganger | François Biltgen |
| Burgemeester van Luxemburgstad | |
| Termyn 24 November 2011 – 4 Desember 2013 | |
| Voorganger | Paul Helminger |
| Opvolger | Lydie Polfer |
| Persoonlike gegewens | |
| Gebore | 3 Maart 1973 Luxemburgstad, Luxemburg |
| Politieke party | Demokratiese Party |
| Gade | Gauthier Destenay (trou 2015) |
| Alma mater | Universiteit van Thessaloniki Nancy 2-Universiteit |
Xavier Bettel (uitgespreek [ˈksɑvieː ˈbətəl]; gebore 3 Maart 1973) is 'n Luxemburgse politikus en regsgeleerde en sedert 4 Desember 2013 die 24ste Eerste Minister van Luxemburg in opvolging van Jean-Claude Juncker. Hy het voorheen gedien as die burgemeester van Luxemburgstad, as lid van die Kamer van Afgevaardigdes, en as lid van die Luxemburgse kommunale raad.[1][2] Bettel is 'n lid van die Demokratiese Party.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Xavier Bettel". Ville de Luxembourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013.
- ↑ "Xavier Bettel". Bettel, Xavier: Biographie (in Frans). Gouvernement du Grand Duché de Luxembourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2018. Besoek op 9 Desember 2013.
- ↑ Reuters (4 Desember 2013). "Xavier Bettel is Luxembourg's First Gay Prime Minister". Huffington Post (in Engels). Besoek op 20 November 2017.
{{cite news}}:|last=has generic name (hulp)
| Politieke poste | ||
|---|---|---|
| Voorafgegaan deur Paul Helminger |
Burgemeester van Luxemburgstad 2011–2013 |
Opgevolg deur Lydie Polfer |
| Voorafgegaan deur François Biltgen |
Minister van Kommunikasie en die Media 2013–hede |
Sittend |
| Minister van Godsdienssake 2013–hede | ||
| Voorafgegaan deur Jean-Claude Juncker |
Eerste Minister van Luxemburg 2013–hede | |
| Party-politieke poste | ||
| Voorafgegaan deur Claude Meisch |
Leier van die Demokratiese Party 2013–hede |
Sittend |