Skelvis
Voorkoms
| Skelvis | |
|---|---|
![]() | |
| Melanogrammus aeglefinus | |
| Skelvis in 'n akwarium. | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Orde: | Gadiformes |
| Familie: | Gadidae |
| Genus: | Melanogrammus |
| Spesie: | M. aeglefinus |
| Binomiale naam | |
| Melanogrammus aeglefinus (Linnaeus, 1758) | |
Skelvis (Melanogrammus aeglefinus) is 'n seevis wat voorkom aan weerskante van die noordelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan dit bekend as Haddock. Die vis het groot kommersiële waarde as 'n eetvis.
Sien ook
[wysig | wysig bron]| Wikispecies het meer inligting oor: Melanogrammus aeglefinus. |
Bronne
[wysig | wysig bron]- "Melanogrammus aeglefinus". Integrated Taxonomic Information System. Besoek op 24 Januarie 2006.
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2005). "Melanogrammus aeglefinus" in FishBase. Mei 2005-weergawe.
