Robyn-snapper
Voorkoms
| Robyn-snapper | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Orde: | Perciformes |
| Familie: | Lutjanidae |
| Genus: | Etelis |
| Spesie: | E. coruscans |
| Binomiale naam | |
| Etelis coruscans | |
| Sinonieme | |
Die Robyn-snapper (Etelis coruscans) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as Ruby snapper.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis lyk baie soos die Dagbreek-jobvis.
Sien ook
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Etelis coruscans. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BioLib (en)
- ↑ Catalogue of Life[dooie skakel] (en)