Pynappelvis
Voorkoms
| Pynappelvis | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Orde: | Beryciformes |
| Familie: | Monocentridae |
| Genus: | Monocentris |
| Spesie: | M. japonica |
| Binomiale naam | |
| Monocentris japonica (Houttuyn, 1782) | |
Die Pynappelvis (Monocentris japonica) kom voor aan die ooskus van Afrika, vanaf die Rooisee tot by Mosselbaai. Dit is die enigste spesie van die Monocentridae familie wat in Suid-Afrika voorkom. Die vis word 17 cm lank en word gevind in koraal- en rotsriwwe in water van 10 – 400 m diep. Die vis is swart met geel vlekke op, en op elke skub is 'n haak. Die vis oorleef in 'n dofverligte akwarium.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]- Pynappelvis by die Aquarium Finisterrae in Corunna, Galicia, Spanje.
- Pynappelvis by die Himeji-akwarium, Japan.
- Pynappelvisse by die Musée Océanographique de Monaco.
- Illustrasie van 'n pynappelvis, met die anatomie van 'n ontblote kopbeen.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7