Pompano-dorade
Voorkoms
| Pompano-dorade | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Orde: | Carangiformes |
| Familie: | Coryphaenidae |
| Genus: | Coryphaena |
| Spesie: | C. equiselis |
| Binomiale naam | |
| Coryphaena equiselis Linnaeus, 1758 | |
Die pompano-dorade (Coryphaena equiselis) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese en subtropiese waters. In Engels staan die vis bekend as die Pompano dolfinfish.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis lyk baie soos die dorade en mag voorkom in Suider-Afrikaanse water noordwaarts van Namibië en Tanzanië.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
- "Coryphaena equiselis". Integrated Taxonomic Information System. Besoek op 19 Maart 2006.
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2004). "Coryphaena equiselis" in FishBase. Oktober 2004-weergawe.