Gaan na inhoud

Paralimpiese Somerspele 1972

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
IVe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1972

Gehou in Heidelberg, Wes-Duitsland
Deelnemende lande 42
Deelnemende atlete 922 (654 mans, 268 vroue)
Items 188 in 10 sporte
Openingseremonie 2 Augustus 1972
Sluitingseremonie 11 Augustus 1972
Amptelik geopen deur President Gustav Heinemann
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1968: Tel Aviv (Israel)
Volgende Spele 1976: Toronto (Kanada)

Die Paralimpiese Somerspele 1972 (Duits: Paralympische Sommerspiele 1972), destyds bekend as die XXIste Wêreldspele van die verlamdes, is tussen 2 en 11 Augustus 1972 in Heidelberg, Wes-Duitsland, aangebied. Tydens die geleentheid het 922 atlete uit 42 nasies aan 188 items in 10 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Dit was die vierde Paralimpiese Spele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika behaal 'n vierde plek tydens die Spele net na Wes-Duitsland, die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk met 41 medaljes (sestien goud, twaalf silwer en dertien brons).

Die Olimpiese Somerspele 1972 is tussen 26 Augustus en 11 September in München gehou.

Sporte

[wysig | wysig bron]

10 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

[wysig | wysig bron]
Duitse posseël: XXI. Weltspiele der Gelähmten Heidelberg 1972

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG)7528172267
2Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)17273175
3Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)7216152152
4Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (RSA)2516121341
5Vlag van Nederland Nederland (NED)3914131138
6Vlag van Pole Pole (POL)221412733
7Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)621081533
8Vlag van Israel Israel (ISR)32910928
9Vlag van Italië Italië (ITA)2584517
10Vlag van Jamaika Jamaika (JAM)2083415
11Vlag van Australië Australië (AUS)30691025
12Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)3266618
13Vlag van Kanada Kanada (CAN)4056819
14Vlag van Swede Swede (SWE)3856617
15Vlag van Japan Japan (JPN)2845312
16Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)4217
17Vlag van Rhodesië Rhodesië (RHO)1335412
18Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL)103339
19Vlag van Switserland Switserland (SUI)363249
20Vlag van Argentinië Argentinië (ARG)2439
21Flag of Ireland Ierland (IRL)172428
22Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)2815410
23Vlag van België België (BEL)231124
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (YUG)221124
25Vlag van Indië Indië (IND)101001
Vlag van Kenia Kenia (KEN)41001
27Vlag van Spanje Spanje (ESP)200404
28Vlag van Finland Finland (FIN)240213
29Vlag van Hongkong Hongkong (HKG)100112
30Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)50011
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)190011
Totaal (31 NPKs)188187200575

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "IPC Historical Results Archive" (in Engels). Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026Franse Alpe 2030Salt Lake City 2034
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee