Ovale dryfvis
Voorkoms
| Ovale dryfvis | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Orde: | Scombriformes |
| Familie: | Centrolophidae |
| Genus: | Schedophilus |
| Spesie: | S. ovalis |
| Binomiale naam | |
| Schedophilus ovalis (Cuvier, 1833) | |
Die ovale dryfvis (Schedophilus ovalis) is 'n vis wat voorkom aan die kontinentale bank aan die kus van Wes-Afrika en die Middellandse See. Die vis was verwar met die swerwer-dryfvis in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Imperial blackfish.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2006). "Schedophilus ovalis" in FishBase. Mei 2006-weergawe.