Noordelike distrik, Israel
Voorkoms

Die Noordelike distrik (Hebreeus: מחוז הצפון - Mehoz HaTzafon, Arabies: اللواء الشمالي ) is een van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Nasaret. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 401 000 gehad.
Die Golanhoogland en die grootste deel van Galilea behoort aan die Noordelike distrik. Die Meer van Tiberias en die hawestad Akko lê ook in die distrik.
| Distrikte van Israel | |
|---|---|
| Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria | |