Neckar
Voorkoms
| Neckar | |
|---|---|
|
Die stroomgebied van die Neckar. | |
| Stroomgebied | Baden-Württemberg en Hesse, Duitsland |
| Oorsprong | Schwenningen (Duitsland) |
| Monding | Mannheim, Duitsland Ryn |
| Lengte | 367 km (228 myl) |
| Oorsprong-hoogte | 706 m (2 316 voet) |
| Monding-hoogte | 97 m (318 voet) |
| Gemiddelde afloop | 145 m³/s (5 100 ft³/s) |
| Stroomgebiedopp. | 14 000 km² (5 400 myl²) |
| Koördinate: 49°30′43″N 8°26′14″O / 49.51194°N 8.43722°O | |
Die Neckar is 'n rivier in Baden-Württemberg en Hesse in Duitsland. Die rivier ontstaan in die natuurbeskermingsgebied "Schwenninger Moos" by Villingen-Schwenningen en die monding is na 367 km by Mannheim in die Ryn. Van Mannheim tot by Plochingen is die rivier deur skepe bevaarbaar, en is naas die Ryn- en die Mainriviere die enigste landwaterweg (Bundeswasserstraße) in Baden-Württemberg. Daar is hawens by Mannheim, Heilbronn, Stuttgart en Plochingen. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 14 000 km².
Sytakke van die Neckar
[wysig | wysig bron]Stede langs die Neckar
[wysig | wysig bron]Van die bron tot die monding:
- Villingen-Schwenningen
- Rottweil
- Sulz am Neckar
- Horb am Neckar
- Rottenburg am Neckar
- Tübingen
- Nürtingen
- Plochingen
- Esslingen am Neckar
- Stuttgart
- Marbach am Neckar
- Besigheim
- Heilbronn
- Mosbach
- Eberbach
- Heidelberg
- Mannheim
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Neckar. |

