Mason Cook
Voorkoms
| Mason Cook | |
| Geboorte | 25 Julie 2000 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 2007–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Mason Cook (gebore 25 Julie 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spy Kids 4: All the Time in the World (2011) en The Lone Ranger (2013), en in die televisiereekse The Goldbergs (2013) en Speechless (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Spy Kids 4: All the Time in the World
- 2013: The Lone Ranger
- 2013: The Incredible Burt Wonderstone
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2013: The Goldbergs
- 2014: Legends
- 2016: Speechless
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: The Indestructible Jimmy Brown
- 2015: If There Be Thorns
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Treasure Buddies