Kolnooientjie
Voorkoms
| Kolnooientjie | |
|---|---|
| Die Kolnoointjie | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Familie: | Pomacentridae |
| Genus: | Abudefduf |
| Spesie: | A. sordidus |
| Binomiale naam | |
| Abudefduf sordidus (Forsskål, 1775) | |
Die Kolnoointjie (Abudefduf sordidus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is grys met 6-7 dowwerige vertikale strepe op die lyf en swart kol op die stertvinsteel. Dit kan tot 23 cm lank word. Die vis kom voor op vlak koraal- en rotsriwwe.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0