Kodomanna
Voorkoms
| Kodomanna | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Tribus: | |
| Genus: | |
| Spesie: | P. scrobiculatum |
| Binomiale naam | |
| Paspalum scrobiculatum L. | |
| Sinonieme | |
|
Panicum frumentaceum Rottb. | |
Kodomanna (Paspalum scrobiculatum) kom slegs in Indië voor.
Vergeleke met ander grane is kodomanna ongekend ryk aan sink en riboflavien. Die kalsium- en fosforinhoud is ook besonder hoog. Daarby is die plant ook nog hoog in vet- en veselinhoud.
Lees ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kodomanna.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Kodomanna