Klas E-tenklokomotief
Voorkoms
Natalse Regeringspoorweë Klas F nr. 1 SAS Klas E nr. 87 | |
| Tipe en oorsprong | |
|---|---|
| Kragtipe | Stoom |
| Ontwerper | Natalse Regeringspoorweë |
| Vervaardiger | Neilson, Reid and Company |
| Serienommer | 6158-6167 |
| Klas | NGR: Klas F SAS: Klas E |
| Vervaardig | 1902 |
| Aantal gebou | 10 |
| Bouspesifikasies | |
| Konfigurasie | 4-6-4T "Baltic" |
| Spoorbreedte | Kaapspoor |
| Voorwielomtrek | 654 mm (253⁄4 dm) |
| Dryfwielomtrek | 991 mm (39 dm) |
| Agterwielomtrek | 654 mm (253⁄4 dm) |
| Wielbasis | 7,804 m - Totaal 1,524 m voorste boegie 2,563 m koppeling 1,524 m agterste boegie |
| Lengte | 9,836 m oor koppelaars |
| Hoogte | 3,505 m |
| Raamwerk | platraam |
| Asbelasting | 9,1 t op die tweede drywer |
| Massa op dryfwiele | 26,0 t |
| Lokomotiefmassa | 39,8 t |
| Aandrywing | |
| Brandstof | Steenkool |
| Brandstofkapasiteit | 2,3 t |
| Waterkapasiteit | 4900 liter |
| Stoomketel | 1121 mm binneomtrek 3124 mm binnelengte |
| Stoomketeldruk | 1210 kPa |
| Vuurroosteroppervlak | 1,180 m2 |
| 171 buise met 44 mm omtrek 74,6 m2 | |
| – Vuurkas | 6,50 m2 |
| 81,1 m2 | |
| Silinders | Twee |
| Silindergrootte | 381 mm (15 dm) boor 559 mm (22 dm) slag |
| Klepwerk | Stephenson |
| Werkverrigting | |
| Trekkrag | Teen 75% keteldruk 71 kN |
| Diensgeskiedenis | |
| Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
| Aantal in klas | 10 |
| Vlootnommer(s) | NGR: 1-10 SAS: 87-96 |
| Afleweringsdatum | 1902 |
| Eerste tog | 1902 |
Die Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas E 4-6-4T van 1902 is 'n tenklokomotief wat in die begin van die twintigste eeu in die Kolonie van Natal ontwerp is.
In 1902 het die Natalse Regeringspoorweë tien Klas F 4-6-4 "Baltic"-tipe tenklokomotiewe in diens gestel. In 1912, toe hierdie lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle hernommer en as Klas E herklassifiseer.[2][3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "3ft 6in SAR Class E Tank Locomotive Specifications" (in Engels). SAR Steam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 September 2015.
- ↑ (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 96–98. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)