Kelsey Chow
Voorkoms
| Kelsey Chow | |
| Geboortenaam | Kelsey Asbille Chow |
|---|---|
| Geboorte | 9 September 1991 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 2005–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Kelsey Chow (gebore 9 September 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Amazing Spider-Man (2012) en Wind River (2017), en in die televisiereekse One Tree Hill (2003) en Teen Wolf (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: The Amazing Spider-Man
- 2013: The Wine of Summer
- 2013: Run
- 2015: Full of Grace
- 2017: Wind River
- National Signing Day
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: One Tree Hill
- 2010: Pair of Kings
- 2011: Teen Wolf
- 2017: Embeds
- 2018: Yellowstone
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Den Brother
- 2014: Hieroglyph
- 2018: Brimming with Love
Video's
[wysig | wysig bron]- 2013: Bonnie McKee: Sleepwalker
- 2015: Hayley Kiyoko: Girls Like Girls
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Kelsey Chow in die Internet-rolprentdatabasis
- Kelsey Chow op X
- Kelsey Chow op Instagram
- Kelsey Chow op YouTube