Gaan na inhoud

Karin Roodt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Karin Konsentrasiekamp.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.

Karin Roodt (néé Bredenkamp) is die vrou van die Afrikaanse skrywer en taalaktivis Dan Roodt. Sy skryf aanvanklik onder die skuilnaam Karin Konsentrasiekamp.

Lewe en werk

[wysig | wysig bron]

Karin is getroud met die skrywer, digter en taalaktivis Dan Roodt. Sy is ook betrokke in die politiek, eers as lid van die Vryheidsfront Plus en daarna as lid van Front Nasionaal. Tans is Roodt die redakteur by die webwerf PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksiegroep).[1]

Skryfwerk

[wysig | wysig bron]

Karin Roodt debuteer in 1985 onder die skuilnaam Karin Konsentrasiekamp met die boek Hoekom nies u nie?

As Karin Roodt publiseer sy in 2012 die roman Duiwelsasem.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 27 September 2016.