Jo-Ané Van Dyk
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Jo-ane Van Dyk)

Jo-Ané Van Dyk (gebore 3 Oktober 1997) is 'n Suid-Afrikaanse baan- en veldatleet wat aan spiesgooi deelneem. Sy het die silwermedalje by die Olimpiese Spele in 2024 in Parys gewen.
Prestasies
[wysig | wysig bron]Alle inligting geneem uit Wêreldatletiek profiel.[1]
Kompetisierekord
[wysig | wysig bron]| Verteenwoordig | |||||
|---|---|---|---|---|---|
| 2013 | Wêreldjeugatletiekkampioenskappe | Addis Abeba, Ethiopië | 6de | 50,16 m | |
| 2014 | Atletiek by die 2014 Afrikajeugspele | Gaborone, Botswana | 1ste | 47,62 m | |
| Atletiek by die 2014 Somer Jeug Olimpiese Spele | Nanjing, Volksrepubliek China | 7de | 48.93 m | ||
| 2015 | 2015 Afrika Junior Atletiekkampioenskappe | Addis Abeba, Ethiopië | 1ste | 49,47 m | |
| Atletiek by die 2015 Afrika Spele | Brazzaville, Republiek van die Kongo | 3de | 50,52 m | ||
| 2016 | 2016 Afrika-atletiekkampioenskappe | Durban, Suid-Afrika | 2de | 56,22 m | |
| 2016 IAAF o/20-Wêreldkampioenskappe | Bydgoszcz, Pole | 2de | 57,32 m | ||
| 2017 | Atletiek by die 2017 Somer Universiade | Taipei, Taiwan | 9de | 57,02 m | |
| 2018 | 2018 Afrika-atletiekkampioenskappe | Asaba, Nigerië | 2de | 53,72 m | |
| 2019 | Atletiek by die 2019 Somer Universiade | Napels, ̪Italië | 6de | 56,85 m | |
| 2019 Afrika-atletiekkampioenskappe | Rabat, Marokko | 2de | 55,38 m | ||
| 2021 | Atletiek by die 2020 Olimpiese Somerspele | Tokio, Japan | 24ste | 57,69 m | |
| 2022 | 2022 Afrika-atletiekkampioenskappe | Port Louis, Mauritius | 1ste | 60,65 m | |
| 2022 Wêreld-atletiekkampioenskappe | Eugene, Oregon, Verenigde State | 15de (q) | 57,79 m | ||
| 2023 | 2023 Wêreld-atletiekkampioenskappe – Vrouespiesgooi | Budapest, Hongarye | 10de | 57,43 m | |
| 2024 | Afrika-atletiekkampioenskappe | Accra, Ghana | 1ste | 60,80 m | |
| 2024 Afrika-atletiekkampioenskappe | Douala, Kameroen | 1ste | 57,03 m | ||
| 2024 | Atletiek by die 2024 Olimpiese Somerspele 2024 | Parys, Frankryk | 2de | 63.93 m | |
Nasionale titels
[wysig | wysig bron]- Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe
- Spiesgooi: 2018, 2021, 2022
- Universiteitsport Suid-Afrika Kampioenskappe
- Spiesgooi: 2016, 2017, 2018, 2019, 2021, 2022
- Suid-Afrikaanse o.20-kampioenskappe
- Spiesgooi: 2016
- Suid-Afrikaanse Junior Kampioenskappe
- Spiesgooi: 2015