Hermanse rietsanger
Voorkoms
| Hermanse rietsanger | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | A. scirpaceus |
| Binomiale naam | |
| Acrocephalus scirpaceus (Hermann, 1804) | |
Die Hermanse rietsanger (Acrocephalus scirpaceus) is 'n seldsame Palearkties-broeiende trekvoël en was moontlik misgekyk. Hulle leef in rietplate en welige plantegroei naby water. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 9 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasion Reed Warbler.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]- Cuculus canorus canorus + Acrocephalus scirpaceus - Museum specimen
- Acrocephalus scirpaceus scirpaceus
Sien ook
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Acrocephalus scirpaceus. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Acrocephalus scirpaceus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}: Ongeldige|ref=harv(hulp)