Gaan na inhoud

Groothengelaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Groothengelaar
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Lophiiformes
Familie: Antennariidae
Genus: Antennarius
Spesie:
A. commerson
Binomiale naam
Antennarius commerson
(Lacépède, 1798)

Die Groothengelaar (Antennarius commerson) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille- en Indiese Oseane asook die Rooisee en hiervandaan aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Big angler.

Identifikasie

[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 33 cm lank.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]