Goue slaper
Voorkoms
| Goue slaper | |
|---|---|
| Mogurnda adspersa | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Orde: | Gobiiformes |
| Familie: | Eleotridae |
| Genus: | Hypseleotris |
| Spesie: | H. cyprinoides |
| Binomiale naam | |
| Hypseleotris cyprinoides (Valenciennes, 1837) | |
Die Goue slaper (Hypseleotris cyprinoides) is 'n vis wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal noordwaarts tot by die Kosibaai. In Engels staan die vis bekend as die Golden sleeper.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die stertvin is bolrond en die vis is half deurskynend met 'n goue skynsel. Daar is 'n breë bruin band oor die lengte van die vis; van die bek tot by die basis van die stertvin. Die vis word tot 77 mm lank.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis leef in vlak areas met plantegroei in varswater strome wat in strandmere invloei. Hulle vreet muskiete en ander insekte. Die vis kan oorleef in akwariums.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1