Galeichthys
Voorkoms
| Galeichthys | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | Galeichthyinae Acero P & Betancur-R., 2007 |
| Genus: | Galeichthys Valenciennes in G. Cuvier & Valenciennes, 1840 |
| Tipespesie | |
| Galeichthys feliceps Valenciennes, 1840 | |
Galeichthys is 'n genus van visse wat aan die familie van seebabers (Ariidae) behoort.[1] Dit is die enigste genus in die subfamilie Galeichthyinae, hierdie genus word verder onderverdeel in vier spesies.[2]
Spesies
[wysig | wysig bron]- Swartseebaber (Galeichthys ater) Castelnau, 1861
- Witseebaber (Galeichthys feliceps) Valenciennes, 1840
- Galeichthys peruvianus Lütken, 1874
- Natalse seebaber (Galeichthys trowi) Kulongowski, 2010
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Ferraris, Carl J., Jr. (2007). "Checklist of catfishes, recent and fossil (Osteichthyes: Siluriformes), and catalogue of siluriform primary types" (PDF). Zootaxa. 1418: 1–628. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Maart 2022. Besoek op 11 Maart 2012.
{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2011). Spesies van Galeichthys in FishBase. Desember 2011-weergawe.