Engwierum
Voorkoms
Engwierum Ingwierrum | |
|---|---|
Dorp | |
Kerk van Engwierum uit 1746, toring 13de eeu | |
Ligging van Engwierum in Friesland | |
| Koördinate: 53°19′12″N 6°08′13″O / 53.32°N 6.137°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
| Hoogte | 2 m (7 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 420 |
| Poskode | 9132 |
Engwierum (Wes-Fries: Ingwierrum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 8 km oos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 420 inwoners (2004-sensus).
Bevolking
[wysig | wysig bron]- 1954 – 901
- 1959 – 842
- 1964 – 771
- 1969 – 714
- 1974 – 640
- 2004 – 420
Die Kerk van Engwierum
[wysig | wysig bron]Die kerk uit 1746 is teen 'n ou Middeleeuse kerktoring uit die 13de eeu gebou, 'n oorblyfsel van die ou kerk, wat omstreeks 1725 afgebreek is.
- Binnekant van die kerk
- Preekstoel
- Orrel
Verenigings
[wysig | wysig bron]- Euphonia – musiekgroep
- Sokkervereniging Oostergo saam met die dorp Ee.
Naburige stede en dorpe
[wysig | wysig bron]| Metslawier | Anjum | |
| Dokkum | ||
| Kollum | Kollumerpomp |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Engwierum.