Donkeroranje
Voorkoms
| #FF8C00 |
Donkeroranje is 'n donker kleurskakering van oranje.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word donkeroranje as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #FF8C00 |
| RGB-kleurmodel | (255, 140, 0) |
| CMYK | (0, 45, 100, 0) |
| HSV | (33°, 100%, 100%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |