Dodoma
Voorkoms
| Kaart | Vlag |
| Wapen | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Koördinate | 06°10′S 35°44′O / 6.167°S 35.733°O |
| Gestig op | |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 2 567 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 1 125 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2005) | 180 551 |
| - Bevolkingsdigtheid | 70/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | |
| Tydsone | UTC+3 |
| Burgemeester | Francis Mazanda |
Dodoma is die hoofstad van Tanzanië en die land se derde grootste stad. Die stad het in 2005 'n bevolking van 180 551 gehad en 'n oppervlakte 2 567 km². 20% van die bevolking is Rooms-Katolieke.[1] Die stad het twee universiteite.


