Charlie Rowe
Voorkoms
| Charlie Rowe | |
| Geboortenaam | Charlie John Rowe |
|---|---|
| Geboorte | 23 April 1996 |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 2002–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Charlie Rowe (gebore 23 April 1996) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Never Let Me Go (2010) en in die televisiereekse Red Band Society (2014) en Salvation (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Never Let Me Go
- 2013: Walking with Dinosaurs 3D
- 2025: Jay Kelly
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: Red Band Society
- 2017: Salvation
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Charlie Rowe in die Internet-rolprentdatabasis
- Charlie Rowe op X