Boornbergum
Voorkoms
Boornbergem Boarnburgum | |
|---|---|
Dorp | |
Ligging van Boornbergum in Smalligerland, Friesland | |
| Koördinate: 33°1′27.12″S 27°35′9.6″O / 33.0242000°S 27.586000°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Munisipaliteit | |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1,835 |
| Poskode | 9244 |
| Webwerf | Webwerf van Boornbergum en Kortehemmen (nl) |
Boornbergum (Wes-Fries: Boarnburgum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 2 km suidwes van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Smallingerland (Wes-Fries: Smellingerlân).
Die dorpie is die eerste keer in 1543 as Berghum genoem, en beteken heuwel by die Boorne-rivier. [1] Die Nederduitse Gereformeerde kerk is in 1734 gebou nadat die kloktoring van sy Middeleeuse voorganger die jaar tevore ineengestort het. In die 18de eeu is turf in die gebied uitgegrawe.
Bevolking
[wysig | wysig bron]| 1999 | 2002 | 2003 | 2014 | 2018 | 2021 | 2023 |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 1324 | 1307 | 1336 | 1699 | 1660 | 1775 | 1835 |

Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Boornbergum.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Boornbergum - (geografische naam)". Etymologiebank (in Nederlands). Besoek op 3 April 2022.