Austroglanis
Voorkoms
| Austroglanididae | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Superfamilie: | |
| Familie: | T. P. Mo, 1991 |
| Genus: | Austroglanis |
| Spesies | |
|
Sien teks. | |
Austroglanis is 'n genus van visse wat aan die familie Austroglanididae behoort. Daar is drie spesies wat aan die genus behoort en al drie is endemies aan Suid-Afrika. Die baarde se posisie op die onderkaak is kenmerkend.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Austroglanis barnardi - Barnard se klipbaber
- Austroglanis gilli - Clanwilliam-klipbaber
- Austroglanis sclateri - Klipbaber
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1