Gaan na inhoud

Atafu

Atafu
Sononder in Atafu
Sononder in Atafu
Geografie
LiggingStille Oseaan
Koördinate8°33′S 172°28′W / 8.550°S 172.467°W / -8.550; -172.467
Totale eilande52
Oppervlakte2,5 vk km
Administrasie
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
GebiedTokelau
Demografie
Bevolking541
Satellietbeeld van Atafu

Atafu (voorheen Duke of York Group) is 'n groep van 52 koraaleilandjies wat 'n strandmeer omring. Dit vorm saam met die twee ander atolle Fakaofo en Nukunonu die gebied Tokelau, 'n gebied van die Koninkryk van Nieu-Seeland. Met 'n oppervlakte van 2,5 km² is dit die kleinste van die drie eilandgroepe. Atafu het 'n bevolking van 541 in 2016 gehad. Tokelau se hoofstad wissel jaarliks tussen Atafu, Nukunonu en Fakaofo.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Tokelau Government – Political System". Regering van Tokelau. Besoek op 12 November 2021.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]